Droogtevoergewasse

Abstract
Uittreksel Die gebrek aan voer in die semi‐ariede en ariede gebiede van Suid‐Afrika kan aangevul word deur droogte‐voergewasse wat aangepas is om die beperkte vog in hierdie gebiede beter te benut. ‘n Literatuur oorsig in die verband tesame met ‘n volledige bespreking van die aanplant, bestuur, benutting en voedingswaarde van doringlose turksvye (Opuntia spp.) en oumansoutbos (A triplex nummularia), wat tans belangrike droogte voergewasse is, word gegee. ‘n Aanduiding van ander moontlike droogtevoergewasse word gegee.

This publication has 3 references indexed in Scilit: