Bydraes tot die ontwikkeling van plekidentiteit as 'n omgewingsielkundige konstruk
- 1 March 1985
- journal article
- Published by SAGE Publications in South African Journal of Psychology
- Vol. 15 (1), 20-27
- https://doi.org/10.1177/008124638501500103
Abstract
Hierdie artikel is gebaseer op 'n oorsig van onderskeie dissiplines se bydrae tot die konseptualisering van plekidentiteit. Dit blyk dat die verhouding tussen plek en persoonlike identiteit deur drie interafhanklike dimensies heen sny, naamlik, kulturele faktore, sosiale groepsfaktore, en individuele faktore. Stokols (1982) se subjektiewe lewenstadiummodel is ook op die verband tussen plek en persoonlike identiteit toegepas. Riglyne vir toepaslike navorsing en die verdere konseptuele ontwikkeling van hierdie begrip is verskaf.Keywords
This publication has 7 references indexed in Scilit:
- A place for place identityJournal of Environmental Psychology, 1983
- Place identity as a component of self: An addendumJournal of Environmental Psychology, 1983
- Place-identity: Physical world socialization of the selfJournal of Environmental Psychology, 1983
- Environmental psychology: A coming of age.Published by American Psychological Association (APA) ,1982
- The City and Self-IdentityEnvironment and Behavior, 1978
- Ecological and cultural factors in spatial perceptual development.Canadian Journal of Behavioural Science / Revue canadienne des sciences du comportement, 1971
- Generalized expectancies for internal versus external control of reinforcement.Psychological Monographs: General and Applied, 1966